Die Kortste Pad Huistoe
Hier sit en nou met die langpad voor my
Duisende mense maar voel alleen sonder jou
Die sekelmaan en die Melkweg verlig die pad
Julle is 'n handvol juwele, my enigste skat
Ek kan die woord mis-gebruik
Maar nog steeds nie aan jou vat
Of na jou kyk
Die kortste pad wat 'n mens kan ry
Is die kortste pad wat na jou toe lei
Dis die pad huis toe na jou
Die kortste pad wat 'n mens kan ry
Is die kortste pad wat na jou toe lei
Dis die pad huis toe na jou
Waar is jy nou, is jy soos ek verlore?
Ek fluister my wense en stuur sit saam met die wind
Ek weet jy weet ek verlang jou jy verlig my pad
In my gedagtes, gebede is waar jy is my skat
Ek kan die woord mis-gebruik
Maar nog steeds nie aan jou vat
Of na jou kyk
Die kortste pad wat 'n mens kan ry
Is die kortste pad wat na jou toe lei
Dis die pad huis toe na jou
Die kortste pad wat 'n mens kan ry
Is die kortste pad wat na jou toe lei
Dis die pad huis toe na jou
Ek weet jy verlang my maar ek mis jou meer as wat jy ooit sal weet
Maar weet dat ek altyd terug sal keer as jy daai groot oë oop maak is ek by die deur
Die kortste pad wat 'n mens kan ry
Is die kortste pad wat na jou toe lei (Jou toe lei)
Dis die pad huis toe na jou
Die kortste pad wat 'n mens kan ry
Is die kortste pad wat na jou toe lei
Dis die pad huis toe na jou