Wie Ons Is
Ons is die reuk van roosmaryn
Op ‘n skaapboud in ‘n gas oond klein
Op ‘n Sondagmiddag
Psalms oor die radio
Wat deur die huis se gange
Ons los met hoop
Ons trek kleinboet se wisseltand
Met 'n toutjie vas aan die deur se hand
Wat toeklap
En die red door reuk van ma se kas
Waar ek en niggies al haar skoene
Aan sou pas
Dis wie ons is
Dis wie ons is
Ons heg waarde aan familie
Ons waardeer die kleiner goedjies
Ons sal dit nooit vergeet
Dis wie ons is
Dit sneeu in ons geloftes
En ons hou by ons beloftes
Want dis wie ons is
Ons moet uitkyk vir ons naaste
Van vandag af tot die laaste want dis
Wie ons is
Ons is die lag en saamesyn
Met stories van Pretoria
Tot die Krugerwildtuin
Ons is die stem van die wat was
Die wortels van ‘n boom wat lae vrugte dra
Dis wie ons is
Dis wie ons is
Ons heg waarde aan familie
Ons waardeer die kleiner goedjies
Ons sal dit nooit vergeet
Dis wie ons is
Dis wie ons is
Ons heg waarde aan familie
Ons waardeer die kleiner goedjies
Ons sal dit nooit vergeet
Dis wie ons is
Dis wie ons is
Ons heg waarde aan familie
Ons waardeer die kleiner goedjies
Ons sal dit nooit vergeet
Ons is die reuk van roosmaryn
Op ‘n skaapboud in ‘n gas oond klein
Op ‘n Sondagmiddag