Wie Nie Waag Nie

Wie nie waag nie wen nie baby

Hy sit heelaand in die hoek en kyk vir my
Miskien weet hy ook nie, ek wil hom net kry
Die man is mooi, maar hy's blind en ook so bang
Die man is rooi en hy bloos van wang tot wang

As hy my dan nie wil vang
Dan staan ek op
En die vrou gaan vang haar man

Wie nie waag nie wen nie baby
So gooi jou arms om die lady
Wie nie waag nie wen nie baby
So wees 'n man en vat my maybe

Ek breek die ys, as ons dans raak aan daai man
Hy skrik hom dood, dog daai man se hart gaan staan
Ek hou hom styf, gaan hy nooit ooit vir my val?
Hy stoot my weg maar sy hande maak my mal

As hy my dan nie wil vang (As hy my dan nie wil vang)
Dan staan ek op
En die vrou gaan vang haar man

Wie nie waag nie wen nie baby
So gooi jou arms om die lady
Wie nie waag nie wen nie baby
So wees 'n man en vat my maybe

Soen my, dammit
Kom hou my vas
Bly langer by my as Leo in Titanic
Ag dammit, jy sal by my pas
Gee my 'n kans en ek gee jou gas

Wie nie waag nie wen nie baby (Wie nie waag nie wen nie baby)
So gooi jou arms om die lady (So gooi jou arms om die lady)
Wie nie waag nie wen nie baby (Wie nie waag nie wen nie baby)
So wees 'n man en vat my maybe (So wees 'n man en vat my maybe)

Wie nie waag nie wen nie baby (Wie nie waag nie wen nie baby)
So gooi jou arms om die lady (So gooi jou arms om die lady)
Wie nie waag nie wen nie baby (Wie nie waag nie wen nie baby)
So wees 'n man en vat my maybe

Curiosità sulla canzone Wie Nie Waag Nie di Lianie May

Quando è stata rilasciata la canzone “Wie Nie Waag Nie” di Lianie May?
La canzone Wie Nie Waag Nie è stata rilasciata nel 2009, nell’album “Boeremeisie”.

Canzoni più popolari di Lianie May

Altri artisti di Country pop