Toe 'N Twee Rand Nog 'N Twee Rand Was

Toe ‘n twee rand nog ‘n twee rand was
Was my hart nog lief vir jou
Toe ons lewe nog oor liefde was
Elke sent spandeer op jou

Maar nou hoeveel kos jou hart?
Hoeveel kos jou hart my lief?
Na dertig jaar is daar iets om te bewaar?

Maar hoeveel moes ons dra?
En hoeveel moes ons vra my hart?
Na soveel jaar raak nou veels te swaar

Toe ‘n straatnaam nog ‘n straatnaam was
En jou oë verlig vir my
Toe jy stilweg net ons ring vashou
Weet ek elke sent was jy

Maar nou hoeveel kos jou hart?
Hoeveel kos jou hart my lief?
Na dertig jaar is daar iets om te bewaar?

Maar hoeveel moes ons dra?
En hoeveel moes ons vra my hart?
Na soveel jaar raak nou veels te swaar

Toe ‘n twee rand nog ‘n twee rand was
Was my hart nog lief vir jou
Toe ons lewe nog oor liefde was
Elke sent spandeer op jou

Toe ‘n twee rand nog ‘n twee rand was
Was my hart nog lief vir jou

Curiosità sulla canzone Toe 'N Twee Rand Nog 'N Twee Rand Was di Lianie May

Quando è stata rilasciata la canzone “Toe 'N Twee Rand Nog 'N Twee Rand Was” di Lianie May?
La canzone Toe 'N Twee Rand Nog 'N Twee Rand Was è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Lank Lewe Die Liefde”.

Canzoni più popolari di Lianie May

Altri artisti di Country pop