Lank Lewe Die Liefde [Duet]

Johan Vorster

As jy glo in die liefde
Is die song net vir jou
Het jy dalk 'n geliefde
Op wie jy kan vertrou?

Ek het deur al die seerkry
Iets van almal geleer
En oor en oor my hart belowe
Dit sal nooit weer gebeur

En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde

Ek's die eerste wat twyfel
Maar die eerste wat val
Want as ek eers verlief raak
Smelt my mure van staal

Ek was nie vir dit gemaak nie
En ek wou my hart hou
Maar glo my daar's niks so volmaak nie
Soos 'n lewe saam met jou

En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde

My belofde aan jou
Gemaak lank gledee
Jy kan my vertrou

En ek sê hou my vas
Dra my las
Lank lewe die liefde
Jy's die een
Wat by my pas
Lank lewe die liefde
Vat my seer
'n Laaste keer
Lank lewe die liefde

As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan
As dit terug kom sal jy weet my lief
Lank lewe die liefde
Lank lewe die liefde

Curiosità sulla canzone Lank Lewe Die Liefde [Duet] di Lianie May

Quando è stata rilasciata la canzone “Lank Lewe Die Liefde [Duet]” di Lianie May?
La canzone Lank Lewe Die Liefde [Duet] è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Lank Lewe Die Liefde”.
Chi ha composto la canzone “Lank Lewe Die Liefde [Duet]” di di Lianie May?
La canzone “Lank Lewe Die Liefde [Duet]” di di Lianie May è stata composta da Johan Vorster.

Canzoni più popolari di Lianie May

Altri artisti di Country pop