Die Goeie Oue Tyd

Sal vriende ooit mekaar vergeet
Al moet ons nou weer skei
Verbind deur al die lief en leed
In tye lank verby

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Nou hier's my hand getroue vriend
Gee ook jou hand aan my
Dat ons vandag weer saam kan dink
Aan tye lank verby

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Die goeie oue tyd my vriend
Die goeie oue tyd
Sal ons ou vriende ooit vergeet
En die goeie oue tyd

Curiosità sulla canzone Die Goeie Oue Tyd di Lianie May

Quando è stata rilasciata la canzone “Die Goeie Oue Tyd” di Lianie May?
La canzone Die Goeie Oue Tyd è stata rilasciata nel 2008, nell’album “Kersfees Met Lianie”.

Canzoni più popolari di Lianie May

Altri artisti di Country pop