Boerevry

Wys my
Wys 'n bietjie liefde
Gee 'n bietjie meer as meer
En vat my nog 'n keer vanaand

Onthou jy
Onthou jy nog ons liefde
Want dit word nou te lank
En ek mis jou hier vanaand

Sing saam met my
Sing saam met my
Ek weet ek gaan jou kry
Sing saam met my
Sing saam met my
My lekker boerevry

Wys my
Wys my ek is joune
Wys my hoe dit raak, kan nie slaap
Want dis mos hoe die liefde maak

Vry my
Vry my sonder einde
Want as jy hou, hou jy vas
Ek's die een wat by jou pas

Sing saam met my
Sing saam met my
Ek weet ek gaan jou kry
Sing saam met my
Sing saam met my
My lekker boerevry

Voel my hart klop as jy aan my raak
Voel my hart is joune en dis hou ons maak

Sing saam met my
Sing saam met my
Ek weet ek gaan jou kry
Sing saam met my
Sing saam met my
My lekker boerevry

Sing saam met my
My lekker boerevry

Curiosità sulla canzone Boerevry di Lianie May

Quando è stata rilasciata la canzone “Boerevry” di Lianie May?
La canzone Boerevry è stata rilasciata nel 2007, nell’album “Vergeet My Nie”.

Canzoni più popolari di Lianie May

Altri artisti di Country pop