Voete Van Johannesburg

ANTON GOOSEN

Wie's die mistic boer my larney?

Gee my Old Brown sjerrie om my hand vas te hou
En ‘n lyf vir die nanagkoue
Buite brand bitter vure en aan die binnekant begin dit
Begin dit dalk te reën

Vir elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head

Soete stilte word ‘n vroedvrou stukkies dood
Geleen op appro

Gee my Old Brown sjerrie om my hand vas te hou
En vrolike vars vriende, elke dan en wan en nou
En emosies op ‘n soektog
Na iets wat jy nie geweet het jy nog na soek nie

Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Soete stilte word ‘n vroedvrou stukkies dood
Geleen op appro

Gee my Old Brown sjerrie om my hand vas te hou
Suutjies soos spioene kom die kinders van die nag nou
Maar ontydig soos soldate, so kom die bleekwit nuwe dae

Gee my Old Brown sjerrie om my hand vas te hou
Vir die honger droë harte wat ‘n groter dors onthou
Slingersleep die stad sy bagasie, swaardra net-net op sy voete

Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Soete stilte word ‘n vroedvrou stukkies dood
Geleen op appro

En hier sit ons nou elkeen met ‘n hang-up en ‘n skuldgevoel
En ‘n bietjie Old Brown sjerrie om die hart en die hand (Om die hart en die hand)
Stywer vas te hou (Stywer vas te hou)
Stywer vas te hou
Teen die voete van Johannesburg

Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Soete stilte word ‘n vroedvrou stukkies dood

Soete stilte is die vroedvroue stukkies dood
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Soete stilte word ‘n vroedvrou stukkies dood

Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Soete stilte is die vroedvrou stukkies dood

Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head
Elke alkie, elke junkie, space cadet en button head

Curiosità sulla canzone Voete Van Johannesburg di Koos Kombuis

Quando è stata rilasciata la canzone “Voete Van Johannesburg” di Koos Kombuis?
La canzone Voete Van Johannesburg è stata rilasciata nel 1994, nell’album “Elke Boemelaar Se Droom”.
Chi ha composto la canzone “Voete Van Johannesburg” di di Koos Kombuis?
La canzone “Voete Van Johannesburg” di di Koos Kombuis è stata composta da ANTON GOOSEN.

Canzoni più popolari di Koos Kombuis

Altri artisti di