Waantoe Gaan Ons Nou?

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Lank, lank gelede
Het ons, ons bootjies uitgestuur
Weg van volk en vaderland
Se bloederige uur

Ons het ons goed gepak en geloop
Toe word die Kaap van storms vir ons die Kaap van goeie hoop

Maar waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Toe die kinders van Van Riebeeck al meer anti-freeze bly kry
En niemand meer teverede langs die ou kasteel wou bly
Toe roep die verste eindes vir die burgers van Van Waferen
Ooste toe en noorde toe, slaan daai tentpen in

Maar waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Die horison het oop gelê en daar was nie meer tyd vir briek
Die Kaap se prale lank verruil vir nog 'n boere republiek
Maar ons veld en plaas is afgebrand, toe moet ons 'n blokhuis bou
Hulle veg vir diamante teen oranje, blanje, blou

Maar waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

In 48 het ons oplaas ons fondamente diep gespit
Malan, Verwoerd en Strydom het hulle nuwe taal gebid
Apartheid was ons wagwoord, daai byteltjie moes alles breek
Maar in die strate van Soweto is Afrikaans aan die brand gesteek

Maar waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Toe die skuldgevoel te veel word en ons versmoor voel deur Kalvyn
Toe breek die oom se kinders uit, vergryp hulle aan die wyn
Met ons elektriesekitare en 'n Taglo ossewa
Maak ons rock 'n roll die calling van die jong Suid-Afrika

Maar waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

2017 En ons is nou eindelik vry en Azania ons democracy
Maar wat help dit ons kan almal vote as ons so vrot is van korrupsie
Daar's oorlog op ons kampusse en families word uitgemoor
En asof dit nie al is nie bly die Springbokke verloor

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?
Waantoe gaan ons nou?

Curiosità sulla canzone Waantoe Gaan Ons Nou? di Koos Kombuis

Quando è stata rilasciata la canzone “Waantoe Gaan Ons Nou?” di Koos Kombuis?
La canzone Waantoe Gaan Ons Nou? è stata rilasciata nel 2017, nell’album “Langpad Na Lekkersing”.
Chi ha composto la canzone “Waantoe Gaan Ons Nou?” di di Koos Kombuis?
La canzone “Waantoe Gaan Ons Nou?” di di Koos Kombuis è stata composta da ANDRE LE ROUX DU TOIT.

Canzoni più popolari di Koos Kombuis

Altri artisti di