Travel In Staail
Maak los daardie boordjie
En haal af jou das
Want die's nie die Blou trein nie
Ons ry derde klas
Gooi weg daardie suitcase
En drink liewers Tas
Dis nie goeie wyn nie, dis nie goeie wyn nie
Maar dit proe eerste class
So you can wear
So you can wear my shoes bra
And walk one more mile
And walk one more mile
Ons woon hier
Ons woon hier, ons woon hier in Afrika
Ons travel in staail
Ons travel in staail
Jou ma is 'n ousie
Jou pa dra nog pas
Los jou politieks by die huis
Don't make such a fuss
If you are my brother
I must be your friend
We stuck on this railway line to go to the end
So you can wear
So you can wear my shoes bra
And walk one more mile and walk one more mile
Ons woon hier
Ons woon hier ons woon hier in Afrika
Ons travel in staail
Ons travel in staail
So you can wear
So you can wear my shoes bra
And walk one more mile and walk one more mile
Ons woon hier
Ons woon hier ons woon hier in Afrika
Ons travel in staail
Ons travel in staail