Paranoia

ANDRE LE ROUX DU TOIT

Hoe kan ek dit verwoord, ja, die lewe gaan nog voort
Ek lees my koerant en drink my gin, bel Laura by die Holiday Inn, maar sy help uit met 'n gesinsmoord
Sy help uit met 'n gesinsmoord

Voor die tv drink ek bier
Ek wil 'n pyp maak, maar my vrou is hier
Die somer weer is drukkend, die tumbledryer weer stukkend, hoe kan 'n mens so Kersfees vier?
Hoe kan 'n mens so kersfees vier?

Dis paranoia in Parow-Noord en alles gaan normaal net soos dit hoort
Ek is 'n doos van Bellville-Oos
Jannie moer vir Sannie blou, ma se kind ek foeter jou
Hy try jou nou, hou op met skrou, bly stil ons kyk die Cosby Show, voort, voort
In Parow-Noord

Ben om die hoek is kwaad
Want sy eks-vrou lê al weer op straat
Daar's geen teken van sy e-time, sy's weg met alles tot die hosepipe en vergas haarself met die advokaat
Sy vergas haarself met die advokaat

Ek droom nou
Van my Volkskas teller
Ek is gebuig soos Uri Geller

Die swembad is vol kloor
Maar die tuinjong is vermoor
Ek het my vinger nog op die sneller
Ek het my vinger nog op die sneller

Dis paranoia in Parow-Noord en alles gaan normaal net soos dit hoort (Hoort, hoort)
Ek is 'n doos van Belville-Oos
Ek weet ek is veslaaf aan drank, ek is oortrokke by die bank
My dogter is 'n boere-punk
Maar dank God ek's ten minste blank, voort, voort

Ek rook zol in die vrugteboord, suip by die vakansie-oord
Maar wat sê ek by die hemelpoort van my meidnaai en familiemoord
Fok voort
In Parow-Noord

Fok voort
Fok voort
Fok voort
Fok voort

Fok voort
Fok voort
Fok voort
Fok voort

Curiosità sulla canzone Paranoia di Koos Kombuis

In quali album è stata rilasciata la canzone “Paranoia” di Koos Kombuis?
Koos Kombuis ha rilasciato la canzone negli album “Niemandsland” nel 1985 e “Niemandsland and Beyond!” nel 1985.
Chi ha composto la canzone “Paranoia” di di Koos Kombuis?
La canzone “Paranoia” di di Koos Kombuis è stata composta da ANDRE LE ROUX DU TOIT.

Canzoni più popolari di Koos Kombuis

Altri artisti di