Jy's My Gps

Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal

Die Here is my herder, maar ek ry net al hoe verder aan
Met die universe as kaart is ek 'n state of the art luwegasie-man
Met die Suiderkruis daarbo sal ek net aanhou glo al was my sondes ook hoe sleg
Is daar nogsteeds 'n weg, as ek net opstaan en na my Vader gaan
As ek net opstaan en na my Vader gaan

Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal
Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal

Ek was 'n skaap in die nag
En die duiwel wou my slag
Maar 'n boer maak 'n plan
Ek switch my GPS toe aan

En in die lig van 'n lighter met 'n draad tot by die screen
Kom ek agter waar ek is en kan ek maklik sien
Ek's die verlore seun maar ek voel nie meer alleen
As ek gaan staan in die reën dan weet ek wie's die een wat ek moet vra, dis nie my ma
Dis nie my ma

(Awe) Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal
Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal

Met my tomtom styf, wat elke draai beskryf, ingeplug en volgelaai tot by die volgende draai
You have reached your destination today (You have reached your destination today)

Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal
Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal

Jy's my GPS, sonder jou sal ek so verdwaal (Sonder jou, sonder jou sal ek so verdwaal)
As ek kop verloor sal jou sateliet my weer kom haal (Awe)

Curiosità sulla canzone Jy's My Gps di Koos Kombuis

Quando è stata rilasciata la canzone “Jy's My Gps” di Koos Kombuis?
La canzone Jy's My Gps è stata rilasciata nel 2012, nell’album “Dertien”.

Canzoni più popolari di Koos Kombuis

Altri artisti di