Solank Jy My Lief Het

GEORIC LOMAS, JOHAN VORSTER

Jy soek my naby jou en ek wil jou net vashou
Al ken ek jou nie lank nie
Miskien is dit te vroeg maar dit is hoe ek voel
Dit is wat jy doen aan my

Ek wonder wat dit is en of ons dan sal uitmis
In ‘n wêreld sonder liefde?
‘n Gevoel wat jou nie los
En aan jou hart bly vasklou

Solank jy my lief het
Sal ek vashou alles vir jou
Solank jy my lief het
Sal ek vashou alles vir jou

Hou vas aan wat ons het
En moet dit nie verloor
Dit gaan dalk nie weer gebeur nie
My tyd saam jou was kort maar ek sal dit onthou

Onthou, onthou
Onthou, onthou
Onthou, onthou

Solank jy my lief het
Sal ek vashou alles vir jou
Solank jy my lief het
Sal ek vashou alles vir jou
Sal ek vashou alles vir jou
Sal ek vashou alles vir jou

Solank jy my lief het
Solank jy my lief het
Alles vir jou
Solank jy my lief het
Sal ek vashou alles vir jou
Solank jy my lief het
Sal ek vashou alles vir jou

Canzoni più popolari di Georic Lomas

Altri artisti di Dance pop