Lentekind

Ek weet nie wat om te sê nie
Maar jy weet wat ek bedoel
Die winter was nie vir my nie
Alleen is dit net te koel

Maar jy het my gevrieste hart gekry en die ys laat smelt
Dis net jy wat met die drik van ‘n knoppie die sonskyn terug kan bel

Lentekind sal jy vannaad onder die sterre met my sit?
Ons kan daar lê tot more terug waai met die wind
Jy’s hoekom blomme weer lewe vind
O lentekind

Jy bring ‘n lig vir my donker
Uiteindelik kan ek weer sien
Jy help met al my oop wonde
En sê ek vrede verdien

O jy het al my pyn en lyding van my skouers afgetel
Dis net jy wat met die drik van ‘n knoppie die sonskyn terug kan bel

Lentekind sal jy vannaad onder die sterre met my sit?
Ons kan daar lê tot more terug waai met die wind
Jy’s hoekom blomme weer lewe vind
O lentekind

Lentekind sal jy vannaad onder die sterre met my sit?
Ons kan daar lê tot more terug waai met die wind
Jy’s hoekom blomme weer lewe vind
O lentekind

My lentekind

Canzoni più popolari di Georic Lomas

Altri artisti di Dance pop