Nie Alleen Nie
Enkelsnitte vir die eindtye
Daars worstel in die dreining
Towerlyne bind ons vas tussen ons lywe
Ek sien ons toekoms blink, ek sien ons harte verblind
En die kranse weergalm
Satan het besalm
My eie anker hemel weg van die gespuis
Klein bietjie spasie, klein bietjie bass, klein bietjie aksie meestal net ek en jy
Net ek en jy
Jy's nie alleen nie
Weet dis moeilik om te glo, weet dit voel nogals so
Jy's nie alleen nie
Dis lank en dis verniet, somer reën en dronk verdriet
Daar's baie mense hier

Ek gaan moet hardloop om die stilte weer te kry, ons versoen, ons verdeel, ons verveeld ons digital, ons is natuurlik, ons is kaal onder ons klere
Ons is vry, ons is silly, ek bly net so min as moontlik dink
Net nou is die song verby, gaan my bes probeer, in beheer speel-speel en gemoeds rus kry
En my bure vermy, is die beste deel van my lewe verby?
Nog bietjie aksie meestal net ek en jy
En die aarde in ons palms en die sielle op die branders