Ek Probleem

Francois Badenhorst, Jedd Kossew, John Kennedy, Rudolf Willemse

Ek sit in die stort
Die dae is lank maar die jare is kort
Ek haat die geraas
Ek haat die gemors
Ek wens dit wil stop

Ek kyk hoe die warm bergwind
'n Plastieksak in die see in waai
Voel nie sleg nie, voel soortvan gefok
Wens my nagmerries stop
Die dae is lank maar die jare is kort

(Die dae is lank maar die jare is kort)
(Die jare is kort)
(Die jare is kort)
Die dae is lank maar die jare is kort

Ek probeer
Ek probleem
Ek frustreer

Nader aan God
Agter mure ure spandeer
Studeerkamer vure geblus
Kyk die diere, hoe loop hulle in die Ark in

Iemand moet kom fokken sing
Iemand moet die boodskap bring
Bloed aan die deurkosyn
Water in wyn
Rugby en die weer en die Openbaring

(Rugby en die weer en die Openbaring)
(Openbaring)
(Openbaring)
Rugby en die weer en die Openbaring

Ek probeer
Ek probleem
Ek frustreer

Gerehabiliteer, probeer om alles uit te redeneer
Voel of ek droom
Voel of ek verdrink
My tong so hard gebyt dit drup

Die hart is 'n pomp, dit proe soos kortsluiting
Dit proe soos nog
Wil die regte ding doen maar ek fokkit op
Probeer die regte ding doen maar ek fokkit op

Ek probeer
Ek probleem
Ek frustreer

Ek probeer
Ek probleem
Ek frustreer

Gerehabiliteer, probeer om alles uit te redeneer
Voel of ek droom
Voel of ek verdrink
My tong so hard gebyt dit drup

Die hart is 'n pomp, dit proe soos kortsluiting
Dit proe soos nog
Wil die regte ding doen maar ek fokkit op
Probeer die regte ding doen maar ek fokkit op

Ek haat die geraas
Ek haat die gemors
Ek wens dit wil stop

Curiosità sulla canzone Ek Probleem di Francois Van Coke

Quando è stata rilasciata la canzone “Ek Probleem” di Francois Van Coke?
La canzone Ek Probleem è stata rilasciata nel 2019, nell’album “Dagdrome In Suburbia”.
Chi ha composto la canzone “Ek Probleem” di di Francois Van Coke?
La canzone “Ek Probleem” di di Francois Van Coke è stata composta da Francois Badenhorst, Jedd Kossew, John Kennedy, Rudolf Willemse.

Canzoni più popolari di Francois Van Coke

Altri artisti di