Verlore
My voute volg my die speurder op my spoor
Die vloer kraak hard as ek sag probeer wegloop
Ek gee myself weg maar ons sit weer vas, my lief daar's net slegte nuus
Dis alles wat was vrek of aanpas, skree of ‘n soen net voor ek ry
Ons is verlore, ons is gevind
Lief vir musiek, lief vir ons vriende
Ons flag brand af maar ons hou nogsteeds vas
Lief vir ons kinders en hulle haal asem
Sing van oor begin, sing van goeie tye
Ons is verlore, ons is verlore
My oorlog irriteer jou
Ek weet ek maak jou kwaad
Ek weet ek is ‘n weirdo
Ek kan raas as ek ook kraak
Ek's moerse vol kak, ek’s altyd verkeerd
My lief daar kook ons weer oor
Dis alles wat was vrek of aanpas, skree of ‘n soen net voor ek ry
Ons is verlore, ons is gevind
Lief vir musiek, lief vir ons vriende
Ons flag brand af maar ons hou nogsteeds vas
Lief vir ons kinders en hulle haal asem
Sing van oor begin, sing van goeie tye
Ons is verlore, ons is verlore
Ons is gevind in die geraas
Luid verkore eindelik op pad om my te plaas
Ons is verlore, ons is gevind
Lief vir musiek, lief vir ons vriende
Ons flag brand af maar ons hou nogsteeds vas
Lief vir ons kinders en hulle haal asem
Sing van oor begin, sing van goeie tye
Ons is verlore, ons is verlore
Ons is gevind in die geraas
Luid verkore eindelik op pad om my te plaas
Ons is gevind in die geraas