Moontlik Nooit [Live]

Ek sit hier en weet
En ek is net 'n man wat sukkel om sy besluite deur te voer
Wat’s daar om te sê?
Wat sal ek ooit doen voor die einde vir ons loer?

Is daar enig'iets vir ons oor?
Is daar enig'iets vir ons oor?
En tyd raak min en ek weet ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie

O, ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie
O, ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie

Letsels op my gesig
Ek was reeds dood deur 'n dokter so verklaar
Op my rug in die straat, gees het my reeds verlaat
Nes geskrop met nuwe hoop

Is daar enig'iets vir ons oor?
Is daar enig'iets vir ons oor?
Tyd raak min en ek weet ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie

O, ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie
O, ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie

Bring ons 'n goeie tyding
Daar is te veel lyding
Oop hand kaarte op die tafel neergegooi
Die klaer vra vir meer en dit dra my nou deur
Weer en weer en nog 'n keer

Is daar enig'iets vir ons oor?
Is daar enig'iets vir ons oor?
Tyd raak min en ek weet ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie

O, ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie
O, ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie

O, ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie
Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie

Curiosità sulla canzone Moontlik Nooit [Live] di Francois Van Coke

Quando è stata rilasciata la canzone “Moontlik Nooit [Live]” di Francois Van Coke?
La canzone Moontlik Nooit [Live] è stata rilasciata nel 2020, nell’album “Unplugged in Kaapstad”.

Canzoni più popolari di Francois Van Coke

Altri artisti di