U Is Waardig

U is waardig
U is waardig
U is waardig o Heer

U is waardig
Aan U ere
Ere en heerlikheid Heer

Want U het geskape
Het alles geskape
Alles geskape o Heer

En deur U will Heer
Is dit geskape
U is waardig o Heer

Want U het geskape
Het alles geskape
Alles geskape o Heer

En deur U will Heer
Is dit geskape
U is waardig o Heer
U is waardig o Heer

Canzoni più popolari di Danie Botha

Altri artisti di Gospel