Lied Vir Die Vreemdeling

Dalk was dit eensaam
Dalk was dit koud
Jou sprokie vir 'n stadskind
'n Hemel sonder blou

En nou is dit waarheid
Jou lewenswel en wee
Jou eensaam pad, dit ken ons my vriend
En nou stap ons saam

Dan ken ons die taal waar die swerwer verdwaal
Sing ons die lied wat jy vreemdeling bied
Sal ons so knou die vryheid kan vind?
Ken ons jou naam?
Kind van die wind

Tussen jou donker geheime
Soek 'n mens na jou
Wie weet hoe en wie weet waar
Jy jou skatkis vol geheime bewaar

Dan kom jou lied soos die lentewind
Soek ons vrede of soek ons na wind?
Soek ek ons in die gange van die ewigheid in?
Dan het jy 'n sprokie begin

Dan ken ons die taal waar die swerwer verdwaal
Sing ons die lied wat jy vreemdeling bied
Sal ons so knou die vryheid kan vind?
Ken ons jou naam?
Kind van die wind
Ken ons jou naam?
Kind van die wind

Canzoni più popolari di Danie Botha

Altri artisti di Gospel