Omdat Hy Leef

Omdat Hy leef
Sien ek kans vir môre
Omdat Hy leef
Verdwyn my vrees

Omdat ek weet, ja ek weet
Hy hou die toekoms
Die lewe is die moeite werd
Omdat Hy leef

Omdat Hy leef
Sien ek kans vir more
Omdat Hy leef
Verdwyn my vrees

Omdat ek weet, ja ek weet
Hy hou die toekoms
Die lewe is die moeite werd
Omdat Hy leef

Canzoni più popolari di Danie Botha

Altri artisti di Gospel