Net Soos Jy Is

Net soos jy is
Kom nou na my
Laat ek jou leer
My liefde is vry

Net soos jy is
Glo nou in my
Ek het jou lief
My liefde sal jou lei

Hoe is dit moontlik, liefde onvoorwaard?
Niemand in die lewe het my ooit so lief gehad
Hoe kry 'n mens dit, waar kom dit vandaan?
Aan die kruishoud op Golgota het Hy die prys betaal

Twee duisend jaar geleƫ stuur God Sy Seun
Hy moes betaal vir Satan se leuen
Dit voel so vreemd, ek is anders groot gemaak
Sonder my prestasies kon ek dit net nie maak

Hoe is dit moontlik met sommer net 'n kruis?
Jesus het betaal, Hy't betaal en ek is vry

Ek is vry, ek is vry, Hy't betaal net vir my
Ek is vry, ek is vry, Hy't betaal en ek is vry
Ek is vry, ek is vry, Hy't betaal net vir my
Ek is vry, ek is vry, Jesus het betaal vir my

Ek is vry, ek is vry, Hy't betaal net vir my
Ek is vry, ek is vry, Hy't betaal en ek is vry
Ek is vry, ek is vry, Hy't betaal net vir my
Ek is vry, ek is vry, Jesus het betaal vir my

O ek is vry, ek is vry, Hy't betaal net vir my
Ek is vry, ek is vry, Hy't betaal en ek is vry
Ek is vry, ek is vry, Hy betaal net vir my
Ek is vry, ek is vry, Jesus het betaal vir my

Canzoni più popolari di Danie Botha

Altri artisti di Gospel