Moses En Aaron

Moses en Aaron, djulle moet die volk uitlei
Gaan sê vir daai farao, djulle sal die volk uitlei
O Moses en Aaron, djulle moet die volk uitlei
Gaan sê vir daai farao, djulle sal die volk uitlei

Maar Moses het gebewe toe hy daai boodskap kry
Hy roep toe sy boetie om saam met hom die stryd te stry

Moses en Aaron, hey, djulle moet die volk uitlei
Gaan sê vir daai farao, djulle sal die volk uitlei

Hy vat toe sy kierie, hy sê, kom laat ons waai
Dis tyd vir daai farao se kieringtjies om uit te brand
Hulle vat toe hulle tjaanes en stap die duine uit
En kry toe ou farao in sy groot paleis

Moses sê vir farao, o-o-ons loop nou uit die p-p-plek
Ons v-v-vra nie s-s-seblief nie, ons Koning sê nou t-t-trek
Farao sê vir Moses, wat sê djy nou vir my?
Dis djy en djou boetie, djulle twee gaan moeilikheid kry

Moses en Aaron, djulle moet die volk uitlei
Gaan sê vir daai farao, djulle sal die volk uitlei

Maar farao sê vir Moses, dink djy ek is bang?
How, ek skrik hom nie, daardie kierie, al maak djy dit 'n slang

Moses en Aaron, djulle moet die volk uitlei
Gaan sê vir daai farao, djulle sal die volk uitlei

(Maar Moses sê vir farao)

What a Mighty God we serve (Hallelujah)
Oh what a Mighty God we serve (Hallelujah)
The angels bow before Him, worship and adore Him
What a Mighty God we serve

He is the King of kings (The King of kings)
He is the Lord of lords
His name is Jesus, Jesus, Jesus, Jesus (Jesus)
Oh He is the King

What a Mighty God we serve (Hallelujah)
Oh what a Mighty God we serve (Hallelujah)
The angels bow before Him, worship and adore Him
What a Mighty God we serve

What a Mighty God we serve (What a Mighty God, Hallelujah)
Oh what a Mighty God we serve (What a Mighty God, Hallelujah)
The angels bow before Him, worship and adore Him
What a Mighty God we serve

Canzoni più popolari di Danie Botha

Altri artisti di Gospel