Lewende Water
Vader
Vader
Vader
Here
Here
My Heer, aan U alleen die eer
Lewend is die water wat U my bied
Heilig U geregtigheid, verdryf al my verdriet
Op al my lewenspaaie en al my lewensdae
Al my sorge en trane droog U af
Vader
Vader
Vader
Here
Here
My Heer, aan U alleen die eer
Leef jy vir die Here, of volg jy 'n duister weg?
Kan jy more sterwe, is jou sake reg?
Staan jy sielsalleen in 'n wêreld sonder hoop?
Bou jy jou verlange op die Heer vir ons gedoop?
Vader
Vader
My Vader
Here
Here
My Heer, aan U alleen die eer
Aan U behoort die Heerlikheid, aan U kom toe die eer
Aan Hom wat ewig lewe en ewig sal regeer
U hou al U beloftes, U gee wat ons U vra
Ons las was nooit te swaar vir U om te dra
Vader
Vader
My Vader
Here
Here
My Heer, aan U alleen die eer
Lewend is die water wat U my bied
Heilig U geregtigheid, verdryf al my verdriet
Al my lewenspaaie en al my lewensdae
Al my sorge en trane droog U af