Heilig Is Die Lam

Ek hoor die engel kore sing
Dis die bruilhof van die Lam
Elkeen wat die lewe het
Kom en neem my saam

Ons dra die kleet van vreugde
Geregtigheid en lewe
Gebore uit die Gees
Geroep om bruid te wees

En ek sien Hom in die wolke
In krag en Majesteit
Die Koning van die eeue
Bekleed met Heiligheid

En ek sien Hom in geregtigheid
Onbeskryflik is Sy Majesteit
Nou is dit tyd van prag en praal
Hy het Sy bruid kom haal

(Hallelujah)
Heilig is die Lam
(Hallelujah)
Hy kom in vuur en vlam

(Hallelujah)
Sy kinders neem Hy saam
Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah

Ek hoor 'n stem soos water
Onbeskryflik groot in krag
Dit skeur die hemel en aarde
Die stem van die Lam

Ek is die Alpha en die Omega
Ek was dood maar kyk Ek lewe
Vir ewig en altyd

(Hallelujah)
Heilig is die Lam
(Hallelujah)
Hy kom in vuur en vlam

(Hallelujah)
Sy kinders neem Hy saam
Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah

(Hallelujah)
Heilig is die Lam
(Hallelujah)
Hy kom in vuur en vlam

(Hallelujah)
Sy kinders neem Hy saam
Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah

Canzoni più popolari di Danie Botha

Altri artisti di Gospel