Ek Gaan Sy Poorte Binne
Ek gaan Sy poorte binne met lofliedere
Sy tempel met lofgesang
Ons is Sy volk, Sy eie kudde
Ons loof Hom, ons prys Sy Naam
Hy het my verbly, Hy het my bevry
Ons loof Hom, ons prys Sy Naam
Hy het my verbly, Hy het my bevry
Ons loof Hom, ons prys Sy Naam
Ek gaan Sy poorte binne met lofliedere
Sy tempel met lofgesang
Ons is Sy volk, Sy eie kudde
Ons loof Hom, ons prys Sy Naam
Hy het my verbly, Hy het my bevry
Ons loof Hom, ons prys Sy Naam
Hy het my verbly, Hy het my bevry
Ons loof Hom, ons prys Sy Naam
Ons loof Hom, ons prys Sy Naam