Bokka
O Bokka
O Bokka
Nou moet jy hou, nou moet jy klou, nou moet jy styf aan my lyf vashou
O Bokka
O Bokka
Vat die draai, laat ons waai, laat die os sy stert in die wind rond swaai
Oom Piet Plessis, wie se perd is dit die?
Magties ou, dis a wil'e ding dié
Jou sit moet jy ken, jou ry moet jy kry as jy nog vanaand 'n nooi wil kry
O Bokka
O Bokka
Nou moet jy hou, nou moet jy klou, nou moet jy styf aan my lyf vashou
O Bokka
O Bokka
Vat die draai, laat ons waai, laat die os sy stert in die wind rond swaai
Sou jy kon sê waar die storie lê, o man alleen jou sê te sê?
Soos 'n denne pit so ingeluk
So moet 'n man se woorde sit
Boute op, boute af
Van die wieg tot aan die graf
Koers nou aan, hou styf, hou vas, o nou moet jy styf aan my lyf vashou
O Bokka
O Bokka
Vat die draai, laat ons waai, laat die os sy stert in die wind rond swaai
So waar, so waar ek weet gerus Oom Piet se tang het lekker vis
'n Breel so groot soos 'n rugbyveld
Druiwe eet laat die sop so spat
O Bokka
O Bokka
O Bokka
Nou moet jy styf aan my lyf vashou
O Bokka
O Bokka
O Bokka
Nou moet jy styf aan my lyf vashou