Sambreeltjie

O die soutpilaar het nou
Met 'n moerse knaal gebreek
Ek wonder maar nou net van jou
Sal ek weet
Met die kamer sluk my in
En die kussing sluk my weg
Maar jy bly op my oë soos 'n sonvlek

Hey sambreeltjie
Gooi jouself net oor
Die ergste lê daar voor

Op die agterstoep van my brein
Word ek dronk aan iets soos jy
Hou jou voete
Skuif nader kruisbeen
Hoog getuig
Maar ek het 'n foto
Maar hy's klein
Van iets wat lyk soos jy
Ag hou dit toe
Dit sal my kamer aan die brand slaan

Hey sambreeltjie
Gooi jouself net oor
Die ergste lê daar voor

Ek dink jou bloed is in my hart
Jou God in my long
Ek stuig in 'n sprong
Soos 'n warm
Warm
Ballon

Curiosità sulla canzone Sambreeltjie di Spoegwolf

Quando è stata rilasciata la canzone “Sambreeltjie” di Spoegwolf?
La canzone Sambreeltjie è stata rilasciata nel 2012, nell’album “Swaartekrag”.

Canzoni più popolari di Spoegwolf

Altri artisti di