Ek Wil Eendag Kan Sê

Alles eindig na dit begin
Eers te veel en dan is daar te min
Alle vure brand uit maar met jou en met my is dit anders

Water kook en dan word dit koud
Eerste jonk en dan word ons oud
Elke uurglas loop uit maar met jou en met my is dit anders

Het ek jou als gegee wat ek kan gee
Jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef en jou elke dag herinner jy’s my hele lewe
Ek wil eendag kan sê ek

Het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang
Ek wil eendag kan sê ek het

Dinge raas en dan word dit stil
Een miljoen en dan is daar nul
Alle vure brand uit maar met jou en met my is dit anders

Ooh en teen die laaste gety bly ons veg ek en jy
Teen die branders

Het ek jou als gegee wat ek kan gee
Jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef en jou elke dag herinner jy’s my hele lewe?
Ek wil eendag kan sê ek

Het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang?
Ek wil eendag kan sê ek het
Eendag kan sê ek het

Het ek jou als gegee wat ek kan gee
Jou laat weet dat jy die rede is hoekom ek leef en jou elke dag herinner jy’s my hele lewe?
Ek wil eendag kan sê ek het

Het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles as jy sê jy’s bang as jy weg is vir sekondes het ek jou verlang?
Ek wil eendag kan sê ek

Het ek jou beskerm teen ‘n duisend man
En jou vasgehou met alles?
Ek wil eendag kan sê ek het
Weg is vir sekondes het ek jou verlang?
Ek wil eendag kan sê ek het

Curiosità sulla canzone Ek Wil Eendag Kan Sê di Ruhan Du Toit

Quando è stata rilasciata la canzone “Ek Wil Eendag Kan Sê” di Ruhan Du Toit?
La canzone Ek Wil Eendag Kan Sê è stata rilasciata nel 2020, nell’album “Monumentaal”.

Canzoni più popolari di Ruhan Du Toit

Altri artisti di Afrikaans