As Jy Dink Jy Weet

Johan Oberholzer

Jy glo in Vader Kersfees
En jy wag dat die lig vir die takbokke wat land op die dak en die sleeklokke geluid
Toe vind jy uit

Jy glo en jy vergewe
In jou lewe al so baie seer gekry vergeet en vertrou iemand weer dan's dit verby
Toe kry jy my

So as jy dink
Jy weet
Hoe donners lief ek jou het
Dink weer

As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is nee
Jy’s verkeerd
As jy dink jy weet

Jy dink ek sien nie raak nie
Hoe baie jy gee en jy doen vir my al sê ek dit dalk nie genoeg nie
Weet net jy
Is als vir my

So as jy dink
Jy weet
Hoe donners lief ek jou het
Dink weer

As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Jy’s verkeerd
As jy dink jy weet

As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is
Nee jy’s verkeerd

Jy glo
Daar is 'n hemel
Waar die pyn en die seer alles weggaan het getwyvel toe sien ek 'n engel in jou oë
Nou glo ek ook

So as jy dink
Jy weet hoe donners lief ek jou het
Dink weer

As jy dink jy weet
Hoe hoog ek op jou is nee
Jy’s verkeerd
As jy dink jy weet
As jy dink jy weet

Curiosità sulla canzone As Jy Dink Jy Weet di Ruhan Du Toit

Quando è stata rilasciata la canzone “As Jy Dink Jy Weet” di Ruhan Du Toit?
La canzone As Jy Dink Jy Weet è stata rilasciata nel 2020, nell’album “Monumentaal”.
Chi ha composto la canzone “As Jy Dink Jy Weet” di di Ruhan Du Toit?
La canzone “As Jy Dink Jy Weet” di di Ruhan Du Toit è stata composta da Johan Oberholzer.

Canzoni più popolari di Ruhan Du Toit

Altri artisti di Afrikaans