Wikkel Daai Boude

Dis 'n lekker jol vanaand
Met 'n lekker boereband
Tussen my en mamma daar dans hy saam
My eie stoutseunskind

En almal lag en almal sing
Die witblits die doen sy ding
En eenkant sit hy stil en kyk
Oom Koos met sy krom steelpyp

Maar wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap

Maar wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap

Oom Koos is regtig eerlik waar
Die neentig jare jonk
Depressie van die derde gus
Hy is nou fris gesond

Sy kinders is 'n bateljon
En met sy vyfde vrou
Sy jongste een daar innie hoek
Die drink nog aan sy vrou

Maar wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap

Maar wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap

En almal raas en almal praat
Oom Koos sit neer daai pyp
En so wrintie waar jy moes dit sien
Hoe kap Oom Koos dit uit

O sy sening lyf 'n kobra slang
Hy sal nooit 'n vark kan vang
Die mense skrik en kyk verbaas
Toe Oom Koos op sy hanne dans

O wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap

Maar wikkel daai boude, wikkel daai boude, wikkel daai boude nou
Met 'n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap
O met 'n hanne klap dan kyk ons gou
Wie bo teen die dak kan trap

Canzoni più popolari di Ricus Nel

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)