Bosveld TV

As ek heeldag teer pad ry
En my bakkie in die stad moet bly
Wil ek die grond pad slaan
As die stad my in wil sluk
Is dit tyd om my reg te ruk
Dan maak ‘n man mos ‘n plan
Ja ‘n man maak ‘n plan

Het jy ook nou genoeg gehad
Van die 8 tot 5 my maat
Wil jy ook grond pad slaan
As die reëls jou siel op vreet
Laat ons al die mure breek
Dan maak ‘n man mos ‘n plan
Ja ‘n man maak ‘n plan

Trek vir jou kort broek aan
Knak vir jou ‘n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man
Almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan

Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan
Hierdie man maak ‘n plan

Hier is jy die baas van die plaas
Hier kan jy mos klip hard raas
So sit die draadloos aan
Want dit maak nie saak hoe oud jy is
Vir ‘n vuurtjie bly jy altyd lus
So ‘n man maak ‘n plan
Ja 'n man maak ‘n plan

Trek vir jou kort broek aan
Knak vir jou ‘n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man
Almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan

Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan
Hierdie man maak ‘n plan

Trek vir jou kort broek aan
Knak vir jou ‘n biertjie man
Steek die bosveld TV aan
Dis mos nou die lewe man
Almal in my lapa saam
Met die bosveld TV aan

Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Steek die bosveld TV aan
Want ‘n man maak ‘n plan
Hierdie man maak ‘n plan

Want 'n boer maak 'n plan
So steek daai vuurtjie aan

Curiosità sulla canzone Bosveld TV di Ricus Nel

Quando è stata rilasciata la canzone “Bosveld TV” di Ricus Nel?
La canzone Bosveld TV è stata rilasciata nel 2019, nell’album “Pure Plaas”.

Canzoni più popolari di Ricus Nel

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)