Hou My Vas
Ek het 'n foto
'n Foto gekry
'n Foto van jou en van my waar ons lag en ek dra hom by my
Dit was die goeie
Die goeie ou dae
Jy was toe nog syne maar nou is jy myne, jy't so mooi gevra
Hou my vas, o styf teen jou
Bly by my, sommer hier, sommer nou, sommer hier, sommer nou

Jy sĂȘ ek's 'n dromer
Jy is 'n droom
Drome kom waar toe ek sien het ek klaar by jou hart ingekruip
Miskien moet ons weg gaan
Ver iewers heen
En fotos van jou en van my waar ons lag op 'n eiland gaan neem

Hou my vas