Die Bitter Van Bitterfontein
Die bitter van Bitterfontein
Dis daar waar dit pour as dit rain
Daar skink ons net doubles, dan het ons geen troubles
Want anderkant in die bar is nog wyn
O my boete is 'n regte ducktail
Al die skollies, die lê op sy trail
Hy verkoop aan 'n diaken 'n diamant met 'n kraak in
En nou is hy nine months in jail
Maar die bitter van Bitterfontein
Dis daar waar dit pour as dit rain
Daar skink ons net doubles, dan het ons geen troubles
Want anderkant in die bar is nog wyn
En my sussie, die word mos nou groot
Ja sy loop mos nou agter 'n Jood
En die Jood het 'n bunion so groot soos 'n onion
En daarby nog een horrelkood
Maar die bitter van Bitterfontein
Dis daar waar dit pour as dit rain
Daar skink ons net doubles, dan het ons geen troubles
Want anderkant in die bar is nog wyn
En stadig loop daai ou trein
Stadig loop daai ou trein
Stadig loop daai ou trein
Op sy spoorlyn na Bitterfontein
Ja hier wil ek wragtig nie bly nie
Want hier is mos niks vir my nie
In my wêreld daar wil ek gaan bly
Ja daar in my ou klip woestyn
Maar die bitter van Bitterfontein
Dis daar waar dit pour as dit rain
Daar skink ons net doubles, dan het ons geen troubles
Want anderkant in die bar is nog wyn
O anderkant in die bar is nog wyn