Señorita
Nuwe jaar, 'n duisend mense onder kleure
Voor die dorp se grootste deure
Dans die skare almal saam
Hy was daar, deur die maskers haar oë gewaar
Sy het aangehou na hom staar
Liefde praat mos nie 'n taal
En hy het hard vir haar geval
Señorita, hy sien die vlamme in haar oë dans
Mamacita, en haar glimlag nooi hom vir 'n dans
Señorita
In sy hande, staar hy na sy eerste liefde
En hy wonder oor haar lippe
Sal hy dié hart kan oorwin
Van sy Spaans se koningin?
Señorita, hy sien die vlamme in haar oë dans
Mamacita, en haar glimlag nooi hom vir 'n dans
Señorita, hy trek haar lyf teen syne nader
Mamacita, die kurwes van haar lyf op syne, die aand is syne