Goed, Beter, Beste

JOHAN OBERHOLZER

Ek’s alweer die laaste een
As die barman al die klok lui
Sou geloop het maar dit reën
Sal maar eerder nog ‘n drink kry as ek dink raak alles seer
Is nie seker wat ek mis nie maar toe staan jy by die deur
Nat gereën

Jy is goed jy’s beter beste baby ek verkies jou bo champagne
Al die karre geld en huise krummel as ek na jou kyk
As ek na jou kyk

Ek’s alweer die laaste een
Al my vriende staan op troue
Nooit gedink ek was alleen
As ek vroer geweet het sou ek baie dinge anders doen
Nie ‘n oomblik van jou mis nie so kom gee my nog ‘n soen
Nog net een

Jy is goed jy’s beter beste baby ek verkies jou bo champagne
Al die karre geld en huise krummel as ek na jou kyk
Jy is goed jy’s beter beste baby sonder jou sal ek verdwyn
Al die karre geld en huise krummel as ek na jou kyk

Sien ek wie ek rerig is sien ek duidelik wat ek mis en ek hoop dat jy hier is vir ‘n leeftyd
Wil nie terug na hoe dit was na my lewe uit ‘n tas en ek wens ek het dit vroer geweet
Dan sou ek dit anders doen
Nie ‘n oomblik van jou mis nie so kom gee my nog ‘n soen
Nog net een

As ek na jou kyk
Jy is goed jy’s beter beste baby sonder jou sal ek verdwyn
Al die karre geld en huise krummel as ek na jou kyk
As ek na jou kyk

Curiosità sulla canzone Goed, Beter, Beste di Ray Dylan

Chi ha composto la canzone “Goed, Beter, Beste” di di Ray Dylan?
La canzone “Goed, Beter, Beste” di di Ray Dylan è stata composta da JOHAN OBERHOLZER.

Canzoni più popolari di Ray Dylan

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)