N Vriend Soos Jy

Ons was jonk ons was slim en parmantig
Daar was niks wat jy my kon leer
Het gedink ons sal lewe vir ewig
Maar dis altyd die toekoms wat ons leer

‘n Mens kan vra en ‘n man kan huil
As die verlange in jou borskas pyn
Al loop daar hoeveel trane oor jou wang

Ek sal onthou en aan ons vriendskap klou
Tot daardie tyd my siel kom haal
‘n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal

Met ons eerste groet was ‘n gentleman jou naam
En voor ‘n duisend mense kon jy sing jy was nooit skaam
Jy’t ‘n serp gedra in die wintertyd en met ‘n rooiwyn nag gesê
En wie sou ooit ‘n beter vriend as jy wou hê?

‘n Mens kan vra en ‘n man kan huil
As die verlange in jou borskas pyn
Al loop daar hoeveel trane oor jou wang

Ek sal onthou en aan ons vriendskap klou
Tot daardie tyd my siel kom haal
‘n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal

‘n Mens kan vra en ‘n man kan huil
As die verlange in jou borskas pyn
Al loop daar hoeveel trane oor jou wang

Ek sal onthou en aan ons vriendskap klou
Tot daardie tyd my siel kom haal
‘n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal
‘n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal
‘n Vriend soos jy sal in my hart nooit kan verdwaal

Canzoni più popolari di Ray Dylan

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)