Kry Jou Ry

Sê my hoeveel keer moet ek jou nog kom troos?
En jou laat glo alles is fine
Ek weet jy het hom lief maar jou liefde maak
Eintlik vir hom glad nie saak

Jy weet dat ek lankal wag
Dat jy my hart moet sien
Ek wil jou druk en jou veilig hou
Dis wat jy verdien

Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Jy weet dis waar jy wil bly
Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Wat jy soek sal jy kry

Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Jy weet dis waar jy wil bly
Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Wat jy soek sal jy kry

Alles wat hy sê alles wat hy wil hê
Alles draai net altyd om hom
Jy is dan ‘n girl wat ‘n hart kan steel
Hy sal hom sy sterre verbeel

Jy weet dat ek lankal wag
Dat jy my hart moet sien
Ek wil jou druk en jou veilig hou
Dis wat jy verdien

Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Jy weet dis waar jy wil bly
Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Wat jy soek sal jy kry

Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Jy weet dis waar jy wil bly
Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Wat jy soek sal jy kry

Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Jy weet dis waar jy wil bly
Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Wat jy soek sal jy kry

Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Jy weet dis waar jy wil bly
Kry jou ry laat jy gly vat die pad tot by my
Wat jy soek sal jy kry

Curiosità sulla canzone Kry Jou Ry di Ray Dylan

Quando è stata rilasciata la canzone “Kry Jou Ry” di Ray Dylan?
La canzone Kry Jou Ry è stata rilasciata nel 2008, nell’album “Breek Die Ys”.

Canzoni più popolari di Ray Dylan

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)