Heeltemal Niks
Want ek het niks ek het niks ek het heeltemal niks
As ek jou nie vir my kan kry nie
Ek het niks ek het niks ek het minder as niks
As jy nie in my hart wil bly
Het ek geld in die bank en 'n kar of twee
'n Boot op die water en 'n huis by die see
Het ek kaviaar en wyn om te eet en te drink
Sal ek dit als weggee?
Want ek het niks ek het niks ek het heeltemal niks
As ek jou nie vir my kan kry nie
Ek het niks ek het niks ek het minder as niks
As jy nie in my hart wil bly
Want ek het niks ek het niks ek het heeltemal niks
As ek jou nie vir my kan kry nie
Ek het niks ek het niks ek het minder as niks
As jy nie in my hart wil bly
So wat is die lewe sonder liefde vra ek jou?
As ek jou nie net bietjie teen my vas kan hou
Soos die see sonder water en die hemel sonder blou
So voel ek nou oor jou
Want ek het niks ek het niks ek het heeltemal niks
As ek jou nie vir my kan kry nie
Ek het niks ek het niks ek het minder as niks
As jy nie in my hart wil bly
Want ek het niks ek het niks ek het heeltemal niks
As ek jou nie vir my kan kry nie
Ek het niks ek het niks ek het minder as niks
As jy nie in my hart wil bly
Skatte en rykdom sal wel gou vergaan (Gou vergaan)
Maar sonder 'n liefde kan ons nooit bestaan (Nooit bestaan)