Ek Wens Jy's Myne

Wat maak jou
Wat maak jou so interessant?
Ek sien jou sien ook jou ander kant
Ek smelt as jy so smile

Ek hoor jou
Ek hoor hoe jy iets fluister
Het ek reg gehoor ek luister?
Het jy ook jou hart verloor?

En dit voel vir my
So warm as jy aan my raak
En dit voel vir my
Of ek binne in jou wegraak

Ek wens jy’s myne wil jou ewig vashou
Net myne wil net aan jou vasklou tot die einde
Wil ek net by jou kom bly

Ek wens jy’s myne wil jou nie verloor nie
Net myne wil net hoor hoe sê jy jy is myne
Tot die einde van die tyd

Wat maak my
Wat maak my so interessant?
Sien jy ook my anderkant?
Ek smelt nog as jy smile

Hoor jy my
Hoor jy hoe ek dit fluister?
Het jy reg gehoor jy moet luister
Ek het klaar my hart verloor

En dit voel vir my
So warm as jy aan my raak
En dit voel vir my
Of ek binne in jou wegraak

Ek wens jy’s myne wil jou ewig vashou
Net myne wil net aan jou vasklou tot die einde
Wil ek net by jou kom bly

Ek wens jy’s myne wil jou nie verloor nie
Net myne wil net hoor hoe sê jy jy is myne
Tot die einde van die tyd

Jy’s ewig myne
Ek sal by jou bly
Ek sal jou vashou vir ewig jou vashou
En jou altyd liefhê

Ek wens jy’s myne wil jou ewig vashou
Net myne wil net aan jou vasklou tot die einde
Wil ek net by jou kom bly

Ek wens jy’s myne wil jou nie verloor nie
Net myne wil net hoor hoe sê jy jy is myne
Tot die einde van die tyd
Ek wens jy’s myne

Canzoni più popolari di Ray Dylan

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)