By Jou Voete Lê
Hier in jou skaduwee
Is my weerbegin jy is die mooiste ding
Waaroor ek sing, met daai lang skraal bene en daai sexy moves
Het jy my hart gewen
Jy’t my lus geblus jy’t my siel kom wys
Jy het my vasgepen jy’t my heel van stryk
Dis jou smile dis jou look
Dis jy wat my huis toe bring
By jou voete lê
My hart se punt hier by jou voete lê
Als wat ek wil sê dis wat my hart wil hê
My baby solank ek by jou voete lê
En by jou voete lê
In als wat ons doen net by jou voete lê
Jy’s een uit ‘n miljoen en ek wil jou kom sê
Vir altyd en ewig by jou voete lê
As die son gaan slaap en ek’s moeg en vlou
En ek’s myle weg ja myle van jou
Ek kannie meer
Meer sonder jou soene
En my selfoon lui
Ek hoop dis jy maar dis net die baas hier op die US plaas
Hy maak ‘n groot geraas
En dis alles net oor sy miljoene
By jou voete lê
My hart se punt hier by jou voete lê
Als wat ek wil sê dis wat my hart wil hê
My baby solank ek by jou voete lê
En by jou voete lê
In als wat ons doen net by jou voete lê
Jy’s een uit ‘n miljoen en ek wil jou kom sê
Vir altyd en ewig by jou voete lê
Mmm ek weet die son trek water en die tyd kom nader
Ek wil jou hê
Jy weet net wat ek nou gaan sê
Hier by jou voete lê
My hart se punt hier by jou voete lê
Dis wat ek wil sê en wat my hart wil hê
My baby solank ek teen jou voete lê (Solank ek by jou voete lê)
By jou voete lê
In als wat ons doen net by jou voete lê
Jy’s een uit ‘n miljoen en ek wil jou kom sê
Vir altyd en ewig by jou voete lê
By jou voete lê
My hart se punt hier by jou voete lê (Voete lê)
Als wat ek wil sê dis wat my hart wil hê
My baby solank ek by jou voete lê (Solank ek by jou voete lê)
Dis wat my hart wil hê
Solank ek net hier by jou voete lê