Bloubul Honey

Sit hier in ‘n bar in Sandton City
Almal wat hier is lyk Jo'burg pretty
Maar jy’s die tiepe girl ‘n bietjie anders
Die manne weet dat jy nie hiervandaan is

As jy maar net kan weet hoe jy my laat voel
Langsteel bene in jou cowboy boots
Groot slukke brandewyn met coke en ys
Ek voel die temperature rys

Ooh ja ek like wat jy doen
Ek wil voel hoe jy soen
Wie het jou geleer om dit te doen soos jy dit doen?

Yeah al wat ek nou wil hê
Is om jou te hoor sê
Wie't jou geleer om dit te doen net soos ‘n Bloubul
Honey honey honey Bloubul honey honey honey

Met ‘n warm smile ‘n jakaranda hart
Doen dit soos ‘n Bloubul

Dink nog aan iets cool’s om vir jou te vra
Skielik is dit jy wat hier voor my staan
Trek my op die vloer sê kom ons dans
Die heelnag deur in Afrikaans
Die heelnag deur in Afrikaans

Ooh ja ek like wat jy doen
Ek wil voel hoe jy soen
Wie het jou geleer om dit te doen soos jy dit doen? (Doen soos jy dit doen?)

Yeah al wat ek nou wil hê
Is om jou te hoor sê
Wie't jou geleer om dit te doen net soos ‘n Bloubul
Honey honey honey Bloubul honey honey honey

Met ‘n warm smile ‘n jakaranda hart
Doen dit soos ‘n Bloubul

O baby baby baby maak vir my crazy crazy crazy
Ek is myle weg van my Loftus huis
Maar hier by jou is ek tuis

Ooh ja ek like wat jy doen
Ek wil voel hoe jy soen
Wie het jou geleer om dit te doen soos jy dit doen? (Doen soos jy dit doen?)

Yeah al wat ek nou wil hê
Is om jou te hoor sê
Wie't jou geleer om dit te doen net soos ‘n Bloubul
Honey honey honey Bloubul honey honey honey

Met ‘n warm smile ‘n jakaranda hart
Doen dit soos ‘n Bloubul
Honey honey honey Bloubul honey honey honey
Met ‘n warm smile ‘n jakaranda hart
Doen dit soos ‘n Bloubul

Canzoni più popolari di Ray Dylan

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)