Anderkant die Spore

Anderkant die spore
Binne in my drome lê jy en wag
Jy wag vir my

En anderkant die berge
Sien ek jou in die verte jy lê en wag
Jy wag vir my
Jy dwaal hier rond hier in my kop vanaand

En ek sal droom en droom tot ek jou kry
My arms om jou vou tot jy sê jy’s lief vir my
En ek sal droom en droom tot ek jou kry
Al is my drome klaar weet ek jy is daar vir my

Ek staan hier op die stasie
Niks vat my verbaas nie jy staan en kyk
Jy kyk vir my

Ons staan in watervalle
En water deur jou hare jy staan en smile
Jy smile vir my
Jy dwaal hier rond hier in my kop vanaand

En ek sal droom en droom tot ek jou kry
My arms om jou vou tot jy sê jy’s lief vir my
En ek sal droom en droom tot ek jou kry
Al is my drome klaar weet ek jy is daar vir my

Anderkant die spore
Binne in my drome lê jy en wag
Jy wag vir my
Jy dwaal hier rond hier in my kop vanaand

En ek sal droom en droom tot ek jou kry (Tot ek jou kry)
My arms om jou vou tot jy sê jy’s lief vir my
En ek sal droom en droom tot ek jou kry (Tot ek jou kry)
Al is my drome klaar weet ek jy is daar vir my

Curiosità sulla canzone Anderkant die Spore di Ray Dylan

Quando è stata rilasciata la canzone “Anderkant die Spore” di Ray Dylan?
La canzone Anderkant die Spore è stata rilasciata nel 2011, nell’album “Verskietende Sterre”.

Canzoni più popolari di Ray Dylan

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)