Stop, Drop en Rol
Kan jy my koors kyk, hoe my temperatuur lyk?
Moet ek die brandweer bel?
Waar daar ‘n rookie loop, brand ‘n warm lyfie ook
Ek sien hoe gloei my vel
Ek voel ‘n warm gloed
Jou lippe lyk so soet
Dit voel of ek gaan smelt
Die termometer klouter op en op
As jy die kamer binnekom hou als jou dop
Stop, drop en rol jy is aan die brand
Ruk my, rock my wêreld die hele aand
Vat my vat my weg van die skare
Maak los, swaai jou lyf, skud jou hare
O o ou ek kan nie aan jou vat
O o ou ek is in vyfde rat
Ruk my, rock my wêreld die hele aand
Stop, drop en rol jy's aan die brand
Stop, drop en rol jy's aan die brand
Is dit net ek of lyk dit of ek hoë punte bereik?
Iets borrel binne my
As jy te naby staan wens ek ek was by ‘n kraan
Gee my ‘n bietjie ys
Moet my nie verkeerd verstaan, jy skakel al my knoppies aan
Dans met my dat ek jou wys
Die termometer klouter op en op
As jy die kamer binnekom wil my hart stop
Stop, drop en rol jy is aan die brand
Ruk my, rock my wêreld die hele aand
Vat my, vat my weg van die skare
Maak los, swaai jou lyf, skud jou hare
O o ou ek kan nie aan jou vat
O o ou ek is in vyfde rat
Ruk my rock my wêreld die hele aand
Stop, drop en rol jy's aan die brand
Stop, drop en rol jy's aan die brand
O o o o jy’s aan die brand
O o o o jy’s aan die brand
O o o o jy’s aan die brand
O o o o jy’s aan die brand, jy brand my
Stop, drop en rol jy is aan die brand
Ruk my, rock my wêreld die hele aand
Vat my, vat my weg van die skare
Maak los, swaai jou, lyf skud jou hare
O o ou ek kanie aan jou vat
O o ou ek is in vyfde rat
Ruk my rock my wêreld die hele aand
Stop, drop en rol jy's aan die brand
Stop, drop en rol jy's aan die brand
Stop, drop en rol jy's aan die brand