Heuningsoet
As ek jou sien kan ek nie verstaan nie hoekom jy lyk asof jy so skaam is
Kyk in die spieël jy moet weet jy lyk soos 'n engel
Ek wil, ek moet, ek sal dit vir jou sê, jy hoef nie vir 'n oomblik te twyfel
Jy is bonatuurlik mooi, jy's uit 'n ander werêld
Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk
Jy weet nie hoe my werêld spin, ek wil kop hou maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is, jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel wat ek bedoel
En hoe ek voel
Jy's heuningsoet
Ek wil jou lippe proe so heuningsoet
Ooh, so heuningsoet
Ek kan dit sien al wil jy dit wegsteek agter jou oë en binne jou hart weet
Jy net so goed soos ek dat jy 'n kans verdien en
Dit is hoekom ek vir jou 'n song sing, dit is hoekom ek wens jy wil luister
Jy is bo natuurlik mooi, jy's uit 'n ander werêld
Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk
Jy weet nie hoe my werêld spin, ek wil kop hou maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is, jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel wat ek

Wat ek bedoel
En hoe ek voel
Ek wil jou lippe proe so heuningsoet