Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel

NEL SONIA ALETTA

Ek was my hande draai my rug want nou
Weet ek wat ek was vir jou
Tot my skande het ek jou vertrou
Ek het aan drome vasgehou

Nou hang die waarheid soos 'n swaard oor jou
En jy wys nie eers berou

Jy sal nie weet hoe ek voel (Jy sal nie weet nie)
Of wat ek bedoel nie (Bedoel nie)
Jy staan net daar en lyk so koel, loop voor ek huil (Sal nie huil nie)
Ek mors net my trane (My trane)
Ek mors net my tyd en my liefde op jou

Was daar ooit 'n tyd wat jy kon sê
Dat jy my dalk lief kon hê?
(Wat sou jy sê?)
Of was ek net 'n tyd verdryf tot jy
Iemand in my plek kon kry?

Nou hang die waarheid soos 'n swaard oor jou
En jy wys nie eers berou

Jy sal nie weet hoe ek voel (Jy sal nie weet nie)
Of wat ek bedoel nie (Bedoel nie)
Jy staan net daar en lyk so koel, loop voor ek huil (Sal nie huil nie)
Ek mors net my trane (My trane)
Ek mors net my tyd en my liefde op jou

Jy sal nie weet hoe ek voel (Jy sal nie weet nie)
Of wat ek bedoel nie (Bedoel nie)
Jy staan net daar en lyk so koel, loop voor ek huil (Sal nie huil nie)
Ek mors net my trane (My trane)
Ek mors net my tyd en my liefde op jou

Mors net my trane op jou

Jy sal nie weet hoe ek voel
Of wat ek bedoel nie
Jy staan net daar en lyk so koel, loop voor ek huil (Sal nie huil nie)
Ek mors net my trane (My trane)
Mors net my tyd en my liefde op jou

Jy sal nie weet hoe ek voel (Jy sal nie weet nie)
Of wat ek bedoel nie (Bedoel nie)
Jy staan net daar en lyk so koel, loop voor ek huil (Sal nie huil nie)
Ek mors net my trane (My trane)
Mors net my tyd en my liefde op jou

(Jy sal nie weet hoe ek voel) Jy sal nie weet hoe ek voel
(Jy sal nie weet hoe ek voel) Jy sal nie weet hoe ek voel
(Jy sal nie weet hoe ek voel) Jy sal nie weet hoe ek voel
(Jy sal nie weet hoe ek voel) Jy sal nie weet hoe ek voel

Jy sal nie weet hoe ek voel nie

Curiosità sulla canzone Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel di Nianell

Quando è stata rilasciata la canzone “Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel” di Nianell?
La canzone Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel è stata rilasciata nel 2010, nell’album “Sand & Water”.
Chi ha composto la canzone “Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel” di di Nianell?
La canzone “Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel” di di Nianell è stata composta da NEL SONIA ALETTA.

Canzoni più popolari di Nianell

Altri artisti di Middle of the Road (MOR)