Vleisvreters

Ek's 'n vleisvreter
Dis in my DNA
Vra my vrou, vra my boetie
My pelle of my ma

Ons is vleisvreters
Ja jy kan maar kom kyk, dis net sosaties en skaap tjops
Boerewros en steak

Doer oue sketse op grotmure ge-ets
Noem my maar Neandertal of plein begouder bets
Daar is net iets betowerend om toe te staan en kyk
Na stokmanne met spiese en bokke wat hom wyt

Ek's 'n vleisvreter
Dis in my DNA
Vra my vrou, vra my boetie
My pelle of my ma

Ons is vleisvreters
Ja jy kan maar kom kyk, dis net sosaties en skaap tjops
Boerewros en steak

En hiermee wel my vraag, het jy dit al gesien?
'n Prentjie van 'n grotvrou wat slaaie ook bedien?
Jy sal dit nêrens kry nie, Kango of Sterkfontein
So steek dan maar daai vuurtjie aan en skink 'n brandewyn

Ek's 'n vleisvreter
Dis in my DNA
Vra my vrou, vra my boetie
My pelle of my ma

Ons is vleisvreters
Ja jy kan maar kom kyk, dis net sosaties en skaap tjops
Boerewros en steak

Dis 'n eeue oue storie oorlewing een-nul-een
Dis in my ingebore, dit is nie net geleer
En eet jy dalk net plante, dis jammer om te hoor
Sal dit nie teen jou hou nie, daar's meer vir my nog oor

Ek's 'n vleisvreter
Dis in my DNA
Vra my vrou, vra my boetie
My pelle of my ma

Ons is vleisvreters
Ja jy kan maar kom kyk, dis net sosaties en skaap tjops

Ek's 'n vleisvreter
Dis in my DNA
Vra my vrou, vra my boetie
My pelle of my ma

Ons is vleisvreters
Ja jy kan maar kom kyk, dis net sosaties en skaap tjops
Biltong en droëwors, kaaings net wat kook
Boerewors en steak

Wat van 'n hoendertjie?
Is dit dan nie slaai nie bra?

Canzoni più popolari di Neil Somers

Altri artisti di Folk rock