Ek weet
Daar's sout in my wonde
My gedagtes is swart
My lief ek weet ek maak jou seer
Maar al is ek so ver is jy nooit alleen
Jy is my stoutgat ougat Barbie poppie
My blas vel blou oë blonde koppie
Jy't my laat verstaan waaroor liefde gaan
So as die tyd kom en ek vra
Sê net ja
Moenie my los nie ja moenie verdwyn
Sonder jou is ek smaaklose asyn
En ek weet jy't al lankal van my vergeet
En ek weet ek is 'n fokken idioot
So as die tyd kom en ek vra
Sê net ja
Moenie my los nie ja moenie verdwyn
Sonder jou is ek smaaklose asyn
En ek weet jy't al lankal van my vergeet
En ek weet ek is 'n fokken idioot
So as die tyd kom en ek vra
Sê net ja
Moenie my los nie ja moenie verdwyn
Sonder jou is ek smaaklose asyn
En ek weet jy't al lankal van my vergeet
En ek weet ek is 'n fokken idioot
So as die tyd kom en ek vra
Sê net ja