Kokkewiet

PJ Lemmer, SJM Osborn

Het jy gehoor by die voor hoe die kokkewiet fluit?
En die wêreld bekoor met sy heerlik geluid?
Dis kokkewiet, kokkewiet

Dan eers weer rus
Heen en weer op 'n takkie gesus en hy luister en wag op sy maatjie se koer
En hy luister en wag op sy maatjie se koer
Wiet-wiet-woer, wiet-wiet-woer

Daar in die boom by die stroom
Hoor jy hom?
Hoor jy hom?

Borsie van goud, lentes herout, luister hoe fluit hy dit glorieryk uit
Stilte en luister hoe bly dat hy fluit
Lente kom, lente kom

Curiosità sulla canzone Kokkewiet di Manuel Escorcio

Chi ha composto la canzone “Kokkewiet” di di Manuel Escorcio?
La canzone “Kokkewiet” di di Manuel Escorcio è stata composta da PJ Lemmer, SJM Osborn.

Canzoni più popolari di Manuel Escorcio

Altri artisti di African music