God Gee My

W Dunbar W Dunbar

Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Hy is ons Skepper Groot

God gee my twee handjies sterk
Met vingertjies wat vat
Aan hondjie klein en hasies sag
Ons streel ou kietsie kat

Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Hy is ons Skepper Groot

God gee my twee ogies blink
En maarts die hele pad
Ek sien hoe spring my hasie wit
Hoe speel my hond en kat

Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Hy is ons Skepper Groot

God gee my twee oortjies klein
Dit is ‘n wonder daad
Ek luister hoe die voëltjies sing
En hoor as Mamma praat

Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Hy is ons Skepper Groot

God gee my ‘n Papppa sterk
Met Mamma aan sy sy
‘n Ouboet en ‘n sussie ook
Ons Skepper, Groot is Hy

Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Loof en prys Hom
Hy is ons Skepper Groot
Hy is ons Skepper Groot
Hy is ons Skepper Groot
Hy is ons Skepper Groot

Curiosità sulla canzone God Gee My di Manuel Escorcio

Chi ha composto la canzone “God Gee My” di di Manuel Escorcio?
La canzone “God Gee My” di di Manuel Escorcio è stata composta da W Dunbar W Dunbar.

Canzoni più popolari di Manuel Escorcio

Altri artisti di African music